Klassiek reeks: Die kremetartekspedisie (eBook)

by (Author)

  • 36,764 Words
  • 112 Pages

Die verhaal is gesitueer in die tyd van die Portugese ontdekkingsreise na Indië. Die verteller is ’n ou slavin wat verslag lewer van haar bestaan vandat sy as jong meisie gevange geneem is, agtereenvolgens deur drie eienaars besit (o.m. in ’n hawestad aan die ooskus van Afrika) en daarna deur ’n vierde man op ’n ontdekkingsreis deur Afrika geneem is. Eers dros die res van die geselskap en daarna sterf die man en bly die slavin alleen agter. Sy woon uiteindelik in ’n kremetartboom waar sy deur klein mensies versorg en aanbid word en in haar ouderdom in verlatenheid versink. Hierdie belangrike Afrikaanse roman is reeds in verskeie ander tale gepubliseer, o.m. in Engels (in Engeland en Amerika), vertaal deur J.M. Coetzee.

  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
:
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
:
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
Average Reading Time Login to Personalize

Klassiek reeks: Die kremetartekspedisie

No reviews were found. Please log in to write a review if you've read this book.

Item added to cart

9780798159999 bookshelf
Klassiek reeks: Die kr...
$19.00
QTY: 1

9780798159999 bookshelf

Write a Review for Klassiek reeks: Die kremetartekspedisie

by Wilma Stockenström

Average Rating:
×

Klassiek reeks: Die kremetartekspedisie has been added

Klassiek reeks: Die kremetartekspedisie has been added to your wish list.

Ok