Briewe aan God (eBoek) (eBook)

by (Author)

  • 62,746 Words

Vir Tyler is God ’n vriend, leermeester en sy grootste penmaat. Hy hanteer sy siekte deur sy gebede in die vorm van briewe aan God te skryf en dit daagliks te pos. Wanneer Tyler al dodelik siek is, begin die posman Brady McDaniels die briewe lees en ontdek die krag van die seun se gesprekke met God. BRIEWE AAN GOD is geïnspireer deur die fliek LETTERS TO GOD wat gebaseer is op die ware verhaal van die agtjarige Tyler wat aan terminale breinkanker ly. Patrick Doughtie, Tyler se pa, het die roman saam met John Perry geskryf en dit in samewerking met David Nixon, mede-vervaardiger van FIREPROOF en FACING THE GIANTS, verfilm. BRIEWE AAN GOD is ’n verhaal van lag, liefde en triomf en benadruk die belangrikheid van ’n liefdevolle en ondersteunende gemeenskap en kerk-familie in tye van nood. Dit is ook ’n verhaal van hoop in alle omstandighede, die soort hoop wat gevind word in die eenvoudige, kinderlike vriendskap met God.

  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
:
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
:
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
Average Reading Time Login to Personalize

Item added to cart

9781431601387 bookshelf
Briewe aan God (eBoek)
$6.99
QTY: 1

9781431601387 bookshelf

Write a Review for Briewe aan God (eBoek)

by Patrick Doughtie, John Perry

Average Rating:
×

Briewe aan God (eBoek) has been added

Briewe aan God (eBoek) has been added to your wish list.

Ok