9781431621583 medium

'n Skatkis vol stories (eBoek) (eBook)

by (Author)

  • 15,097 Words
  • 104 Pages

Oumas en kleinkinders deel ’n spesiale band. Oumas vertel graag stories, gee raad en troos klein hartjies. In ’N SKATKIS VOL STORIES ontmoet 5-8-jariges vir Josh, Jodi en hulle ouma. Deur die ouma se stories leer kinders onder andere wat dit beteken om vir jou medemens om te gee, eerlik te wees, jou geloof met ander te deel en hoe om die ewige lewe te beërf. Elke verhaal word afgesluit met ’n kerngedagte, iets om te doen of te maak en iets om oor na te dink. Die verhale word pragtig afgerond deur die bekoorlike illustrasies van Catherine Groenewald. ’N SKATKIS VOL STORIES stel kinders van jongs af bekend aan eeue oue Skrifwaarhede en sal reeds van hierdie jong ouderdom ’n opregte liefde vir die Vader en sy Woord kweek.

  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
:
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
:
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
Average Reading Time Login to Personalize

'n Skatkis vol stories (eBoek)

No reviews were found. Please log in to write a review if you've read this book.

Item added to cart

9781431621583 bookshelf
'n Skatkis vol stories...
$5.99
QTY: 1

9781431621583 bookshelf

Write a Review for 'n Skatkis vol stories (eBoek): Ontdek Ouma se kosbare lewenslesse vir Jesus-kinders

by joy mol

Average Rating:
×

'n Skatkis vol stories (eBoek) has been added

'n Skatkis vol stories (eBoek) has been added to your wish list.

Ok