Tienerharte 1: Hartklop (eBook)

by (Author)

  • 37,778 Words
  • 180 Pages

Vandat Megan kan onthou, maak haar broer se beste vriend, Dewald, haar knieë lam. Nou is Stefan en Dewald op universiteit en slaan glo al die meisie se voete onder hulle uit. Sy is seker daar is al ʼn geheime ondersteunersgroep op kampus gestig vir meisies wie se harte deur die twee gebreek is. Gedurende die Desembervakansie op Paternoster sukkel Megan al hoe meer om haar gevoelens weg te steek. Maar haar oorbeskermende broer sal nooit toelaat dat daar iets tussen haar en Dewald gebeur nie. Vir ’n groot gedeelte van Dewald se hoërskoollewe het Megan elke aand die hoofrol in sy drome gespeel. Eers was sy net Megan, sy beste pel se kleinsus, maar elke jaar moes hy toekyk hoe sy uit haar awkward stages groei en net mooier en mooier word. Maar Guy Code 101, soos ons almal weet, sê jy date nie jou beste pel se kleinsus nie . . .Hierdie romantiese reeks met heelwat avontuur, aksie en hartstog sal lesers vasgevang hou tot die laaste bladsy!

  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
:
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
:
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
  • 0
    0
  • 1
    1
  • 2
    2
  • 3
    3
  • 4
    4
  • 5
    5
  • 6
    6
  • 7
    7
  • 8
    8
  • 9
    9
Average Reading Time Login to Personalize
Retail Price:
$10.00
BookShout Price:
$10.00

Format:

Tienerharte 1: Hartklop

No reviews were found. Please log in to write a review if you've read this book.

Item added to cart

9780798171564 bookshelf
Tienerharte 1: Hartklop
$10.00
QTY: 1

9780798171564 bookshelf

Write a Review for Tienerharte 1: Hartklop

by cecilia steyn

Average Rating:
×

Tienerharte 1: Hartklop has been added

Tienerharte 1: Hartklop has been added to your wish list.

Ok